top of page

Vir die jongspan:

Meneer Pienkbeer kuier in Potch

Meneer Pienkbeer het  in Potchefstroom se eikelaan kom kuier. Loer na die fotogallery en kyk wat het hy aangevang.

Let wel: die multimediaprojek se opdrag vereis dat die fotogallery met 'n stem vergesel word, daarom is dit in die vorm van 'n video.

Klank: Liezil Huyser

Foto's: Anje de Wet

Produksie: Raynique Meyer

bottom of page